fbpx

OGGENDKUIER – 7 AUGUSTUS 2020

Deur on Aug 7, 2020

Akteur Emmanuel Castis betree die sepie Binnelanders as dr. Sergio de Freitas. Ons gesels om te hoor wat kykers van hierdie geheimsinnige karakter kan verwag. 

Vir die langnaweek bekyk ons ‘n boek wat jou langnaweek die moeite werd kan maak. Prof Thys Human resenseer *Die opstand van Poppie Nel* geskryf deur Prof Hans du Plessis.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200807-BINNELANDERS 4 MB
mp3 OK-200807-BOEK-POPPIE 8 MB

Lees verder

Current track

Title

Artist