OGGENDKUIER – 6 MEI 2021

Deur on

Mediese Gesprek: Swaartekrag: Leerprobleme by kinders

Swaartekrag kan beskou word as ‘n belangrike skakel in kinderontwikkeling, maar word dikwels misgekyk. Volgens ‘n onlangse artikel in die Lig tydskrif kan ruimtevaarders – wat nooit voorheen probleme met lees of skryf gehad het nie – dikwels sogenaamd disleksies word. 

Die menslike ontwikkelingspesialis en stigter van die Mind Moves Institute, dr. Melodie de Jager verduidelik dat dit weens die afwesigheid van swaartekrag kan gebeur. Volgens haar weet ruimtevaarders in die buitenste ruim dikwels nie waar is bo of onder nie. En hierdie gebeurtenis kan dan ook toegepas word by sommige kinders, wat leerprobleme ervaar.


Current track

Title

Artist