OGGENDKUIER – 5 MEI 2021

Deur on

Helpende hand; Projek: Tekkies en toks: Die bekroonde skopafrigter, Vlok Cilliers, is terug op eie bodem en saam met Morné Steyn snoer hulle kragte met Solidariteit Helpende Hand saam om skop-skop ʼn verskil in die lewens van ons land se jeug te maak. In Maart 2021 is die Tekkies & Toks-projek van stapel gestuur om, met die hulp van die publiek, minstens 1 000 behoeftige hoërskoolleerlinge landwyd met tekkies en toks toe te rus. Met hierdie noodsaaklike sporttoerustig sal hulle hul sport op gelyke vlak met hul spanmaats kan beoefen.


Current track

Title

Artist