OGGENDKUIER – 4 MAART 2021

Deur on

Daar is min dinge in die lewe so fynbesnaard soos ’n vrou. Nie net is sy fyner en sagter as die manlike geslag nie, maar haar liggaam is so kompleks, dat die kleinste wanbalans haar gesondheid kan ontspoor. Ons gesels vandag met dr. Chantell Groenewald van die Naturopathic Health Care Centre in Brooklyn in Pretoria, wat veral fokus op vrouegesondheid. E-posadres: cgroenewald@hotmail.co.za / Cc – office@nahcc.co.za

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-210304-NETMDIES 15 MB

Current track

Title

Artist