OGGENDKUIER – 31 MAART 2021

Deur on

HelpHetta projek:Solidariteit Helpende Hand het met sy #HelpHetta-projek vir die afgelope sewe jaar behoeftige skoolmeisies met pakkies bestaande uit sanitêre ware en higiëniese produkte ondersteun.Helpende Hand het in 2020 ’n navorsingstudie onder die meisies gedoen wat deur die #HelpHetta-projek gehelp word. Die doel van die navorsing was om die behoeftes onder die meisies vas te stel en dié navorsing het getoon dat behoeftige meisies meer as net sanitêre produkte nodig het.’n paneel van kenners en die sanger Monique Steyn, ’n #HelpHetta-ambasadeur, maak vandag die jongste navorsing bekend, asook die nuwe rol wat die #HelpHetta-projek voorts gaan vervul.


Current track

Title

Artist