fbpx

OGGENDKUIER – 30 JULIE 2020

Deur on Jul 30, 2020

Wayne Flemming is ‘n professionele baletdanser maar ook ‘n digitale media guru. Hy gesels vandag oor hoe entrepreneurs die voordeel van sosiale media tydens die inperkining ten volle kan benut. 

Porsche stel hulle eerste elektriese motor bekend en ons bestudeer hierdie motor. 

Medies:

Ons het in April in Wêreld-outismemaand oor hierdie ingewikkelde neuro-ontwikkelingstoestand gepraat, en gehoor dat daar na raming sowat eenmiljoen Suid-Afrikaners outismelyers is. Vandag praat ek weer oor outisme, maar met ’n pa van ’n outistiese seun, wat pas ’n boek, getiteld, My Superhero, vrygestel het wat lesers saam met hom neem deur sy reis saam met outisme en sy seun, Ruan. Sean de Jager sluit nou regstreeks by ons aan.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200730-WAYN-FLEMING 11 MB
mp3 OK-200730-MOTORRUBRIEK 9 MB
mp3 OK-200730-NETMEDIES 19 MB

Current track

Title

Artist