fbpx

OGGENDKUIER – 27 JULIE 2020

Deur on Jul 27, 2020

Hoe om terug te bons na inperking. Mense beleef meer stres as ooit te vore. Aanhoudende stres tap jou lewens energie wat eventueel tot uitbranding kan lei. Dit is onmoontlik om terug te bons as jy nie die energie het nie. Elsje gesels met Wilhelm Lombard – Life Energy Coach – Lewens Energie Spesialis. Die volgende skakel sal bepaal of jy oor die nodige lewensenergie beskik om terug te bons. https://m.me/LifeEcoach?ref=StressCheck

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200727-LIFE-ENERGY-COACH 6 MB

Current track

Title

Artist