OGGENDKUIER – 25 FEBRUARIE 2021

Deur on

Mediese Gesprek: Vetsug verwys na oormatige liggaamsvet, wat kan lei tot talle gesondheidsprobleme. Kortweg, beteken dit dat die persoon meer kalorieë inneem as wat hulle deur middel van fisiese oefening verbrand. Luidens statistiek, wat in Maart verlede jaar uitgereik is, het 13% van kinders in Suid-Afrika vetsug. Volgens Statistiek Suid-Afrika is 28.3% van volwassenes oorgewig, wat kan lei tot vetsug. Ek sluit nou telefonies by die ereprofessor en navorser in die Departement Endokrinologie by die Universiteit van Pretoria, prof. Tessa van der Merwe aan:

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-210225-NETMEDIES- 18 MB

Current track

Title

Artist