fbpx

OGGENDKUIER – 24 JULIE 2020

Deur on Jul 24, 2020

Gian Groen en Valiant Swart hou aanlynkonsert vanuit Die Boer teater in die Kaap. Gian gesels met ons oor hulle ‘konsert vir die leë stoele’.

Prof Thys Human resenseer vandag ‘n digbundel: Vers en Vrou

Prof Matilda Burden is vereer met ‘n erepenning vir die bevordering van Geskiedenis  deur die Akademie vir Wetenskap en Kuns. 

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200724-GIAN-GROEN 7 MB
mp3 OK-200724-VERS-EN-VROU 11 MB
mp3 OK200724Erepenning 8 MB

Current track

Title

Artist