fbpx

OGGENDKUIER – 23 JULIE 2020

Deur on Jul 23, 2020

In vanoggend se entrepreneursgesprek gesels ons met Fergus Ferguson oor ‘n gratis entrepreneurs webinar wat vanmiddag aangebied word. /

MEDIESE GESPREK -Op 28 Julie is Wêreld-hepatitis-dag, wat jaarliks op hierdie dag herdenk word. Hierdie dag se doel is bewusmaking vir hepatitis A, B, C, D en E asook hoe dit voorkom en behandel kan word. Hepatitis verwys na ‘n inflammatoriese toestand van die lewer. Dit word dikwels veroorsaak deur ‘n virusinfeksie, maar daar is ook ander moontlike oorsake soos die gebruik van sekere medikasie asook die oormatige inname van dwelms en alkohol. Om meer hier oor te gesels sluit ek nou telefonies by die Gastroënteroloog verbonde aan Mediclinic Midstream, dr. Fritz Potgieter aan:

Die nuwe Toyota Fortuner Epic is bekendgestel en ons bekyk die nuwe motor. 

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200723-FERGUS 5 MB
mp3 OK-200723-NETMEDIES-HEPATITUS 17 MB
mp3 OK-200723-MOTORRUBRIEK 7 MB

Current track

Title

Artist