OGGENDKUIER – 22 JULIE 2021

Deur on

MEDIES – GEHOOR IN DIE MASKER-ERAHet jy al gewonder of jy gehoorverlies begin ontwikkel het in die Covid-tyd – wat die masker-era geword het? Hoeveel keer moes jy nie al vir iemand vra om iets twee of drie keer te sê omdat jy eenvoudig nie mooi kan hoor met dié dat maskers hulle monde bedek nie?Vandag gesels ons oor gehoor in die masker-era saam met die oudioloog van Hearing @ Loftus in Loftus Park, Janah du Plessis.


Current track

Title

Artist