fbpx

OGGENDKUIER – 21 JULIE 2020

Deur on Jul 21, 2020

*Die Brug* is ‘n boek deur Chris Lambrecht oor die gevegte in Angolo en die afsluiting wat veterane oor die gebeure bereik tydens ‘n besoek in 2018 aan Cuito Cuanavale /

Ons toer vanoggend virtueel saam met ons ritsgids na Istanboel, Turkye – een van die oudste en grootste stede ter wêreld met baie geskiedenis uit die Bybelse tyd.  /

REGSGESPREK: Die Covid-19-pandemie en die grendelstaat wat daarmee gepaard gaan lei daartoe dat talle ondernemings swaar trek. Daar is dus ook ondernemings wat na moontlike afleggings kyk om kop bo water te hou. Dr Linda Meyer is `n menslike hulpbron-spesialis en voormalige kommissaris by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (ook bekend as die CCMA).

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200721-DIE-BRUG-BOEK 8 MB
mp3 OK-200721-TURKYE 13 MB
mp3 OK-200721-REGSGESPREK 33 MB

Current track

Title

Artist