OGGENDKUIER – 20 MEI 2021

Deur on

Mediese gesprek: NASIONALE BRANDWONDE BEWUSTHEIDSWEEK

Die nasionale brandwonde bewustheidsweek is onlangs herdenk. Dié dag poog daarin om mense bewus te maak van brandgevare asook die nodige noodbehandeling, wat toegepas kan word indien ‘n persoon brandwonde opdoen. 

Luidens onlangse studies word nagenoeg 1-komma-6-miljoen brandwonde per jaar in Suid-Afrika aangemeld. Daarteenoor word ongeveer 1 000 kinders per jaar in die Rooikruis Kinderhospitaal met ernstige brandwonde behandel. 80-persent van dié kinders is tussen 0 – en 5 jaar oud. 

Die president van die SA Burn Society, dr. Ethel Andrews is die spesialis woordvoerder


Current track

Title

Artist