fbpx

OGGENDKUIER – 20 JULIE 2020

Deur on Jul 20, 2020

Dr. Sanmarie van Deventer doen navorsing oor aanlyn kontrakte en of dit voldoende is om alle partye te beskerm. 

Waarom is ons geneig om in die winter gewig op te tel en wat is die resultaat as ons nie daaraan aandag gee nie. 

‘n Trop hiënas gaan na die Zinave Nasionale park in Mosambiek geskuif word. Dit is  deel van ‘n projek om die biodiversiteit van die park te ontwikkel en vir die eerste keer in ‘n lang tyd is die wildtuin gereed om roofdiere te huisves.

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200720-AANLYN-KONTRAK 10 MB
mp3 OK-200720-WINTER-GEWIG-OPTEL 9 MB
mp3 OK-200720-HIENAS 7 MB

Current track

Title

Artist