OGGENDKUIER – 15 SEPTEMBER 2021

Deur on

Nataniël kuier by Pretoria FM:Kos, kultuur, geskiedenis, vakmanskap en vermaak word verruklik verpak in Nataniël se nuutste leefstylprogram, Terwyl ek wag, wat Maandag  4 Oktober om 20:00 op kykNET, DStv-kanaal 144, begin uitsaai. 

Hollard Daredevil Run: Prof Herbst: Gesondheidspesialis en Pasiënt , Advokaat &Voorsitter: Kwaliteitsversekeringskomitee asook gesondheidspesialis van die Kanker Vereniging


Current track

Title

Artist