fbpx

OGGENDKUIER – 15 SEPTEMBER 2020

Deur on Sep 15, 2020

Hoop, Heling en Harmonie geskryf deur narkotiseur Malcolm de Roubaix is ‘n boek wat die gedagte van die verwewing van liggaam, siel en gees ondersoek. Die boek stel lesers gerus dat siekte iets is wat met jou gebeur en dat jy dit nie veroorsaak het nie, maar dat hoop jou sal deurdra. 

St Petersberg word beskryf as die Kaapstad van Rusland. Ons reis saam met ritsgids Ilse Zietsman virtueel hierheen.

REGSGESPREK: Nuwe belastingkwessies het kop uitgesteek met Covid 19 soos belastingeise rakende tuiskantore. Luisteraars se vrae word beantwoord. 

Laai hier af

Lêer Beskrywing Lêergrootte
mp3 OK-200914-HOOP-HELING-EN-HARMONIE 9 MB
mp3 OK200915St-Petersburg 8 MB
mp3 OK-200914-REGSGESPREK 17 MB

Current track

Title

Artist