OGGENDKUIER – 15 JULIE 2021

Deur on

Mediese gesprek: Grenspersoonlikheidsversteuring of borderline personality disorder (BPD) is ‘n geestes-versteuring wat kortliks gekenmerk word deur onstabiele buie, wipplank gedrag en wisselvallige verhoudings. Om met dié versteuring te leef word dikwels as ‘n tuimeltrein van emosies beskryf. Dit is egter nie net die lyers, wat hierdeur geraak word nie, maar ook naasbestaandes omdat dit dikwels moeilik kan wees om te verstaan hoe hierdie persone se innerlike werk.Van die simptome sluit in emosionele onstabiliteit, gevoelens van waardeloosheid, onsekerheid, impulsiwiteit en verswakte sosiale verhoudings.‘n Lid van die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters, dr. Eugene Allers is die spesialiswoordvoerder…


Current track

Title

Artist