OGGENDKUIER – 13 MEI 2021

Deur on

Mediese gesprek: Mei is Beter Gehoor- en Spraak-maand en dié maand werp elke jaar lig op kommunikasiekwale en die lewensveranderende behandeling wat daar op die mark beskikbaar is. Sowat vyf persent van die wêreldbevolking ly aan ’n mate van gehoorverlies, terwyl ook vyf persent een of ander vorm van spraakprobleme ondervind. Vandag fokus ons op spraakprobleme, en Liezl McDuling, ’n spraak-taalterapeut van Bethlehem in die Vrystaat verduidelik meer hieroor


Current track

Title

Artist