OGGENDKUIER 10 JUNIE 2021

Deur on

Medies: Vandag wy ons die mediese program aan die vindingryke toestel, VACUMED, wat met suigkrag en -drukking uiteenlopende kwale behandel. Dié behandeling is by die Duitse Instituut vir Lugvaartgeneeskunde ontwikkel om aan te wend vir interne medisyne, angiologie, kardiologie, dermatologie en rehabilitasie. 

Ons kry meer besonderhede by ’n fisioterapeut in Loftus Park in Pretoria, Gerhard Pienaar, wat hier by ons in die ateljee is.


Current track

Title

Artist