OGGENDKUIER – 1 JULIE 2021

Deur on

Mediese gesprek: Korporatiewe Welstandsweek vind vanjaar van 2 tot 6 Julie plaas. Dié week se doel is om bewustheid te skep van ‘n gelukkige en gesonde werksomgewing – of jy nou vanuit die kantoor of by die huis werk. ‘n Ongesonde werksplek sal nie net spanning en angs veroorsaak nie, maar kan ook dikwels produktiwiteit verlaag. Te midde van die Covid-19-pandemie en president Cyril Ramaphosa se versoek om – waar moontlik – van die huis af te werk – is dit nou, meer as ooit belangrik om ‘n gesonde werksomgewing te skep.vanuit Nieu-Seeland gesels Karlien Erasmus, ‘n sielkundige verbonde aan Erasmus Therapy


Current track

Title

Artist