OGGENDEREDIENS – SEPT 2023

Deur on

Oggenderedienste vir die maand September

Ds Wimpi Burger van die AP Kerk Krugersdorp lees 2 Samuel 6: 1 – 23, ons sing Lied 188 / Lied 176 / Lied 163 / Lied 266
Dr Danie Langer van die Voortrekkermonument lei die dankdiens van Pretoria FM se 30ste Verjaardagvieringe en ons luister na die Magalisberg se kinderkoor olv Annelie van Sittert.
Dr Tertius Erasmus van die NG Kerk Bronkhorstspruit lees Lukas 17: 11 – 19, ons sing O Heer, U is ons krag / FLAM 58 / Lied 286 / Vader, ons bring U dankoffers & Kom, dank nou almal God
Ds Jaco Vogel van die Hervormde Kerk Rooihuiskraal lees Kolossense 3: 5 – 17 & Kolossense 4: 2 – 6, ons sing VONKK 120 / Lied 188 / Lied 174 / Lied 254 / VONKK 126 / VLAM 34 / VONKK 205

Current track

Title

Artist