OGGENDEREDIENS – OKTOBER 2023

Deur on

Oggenderedienste vir die maand Oktober

Ds Marco le Roux van die Gereformeerde Kerk Reitz & Lindley lees Lukas 12: 13 – 21, ons sing Ps 126 / Ps 71 / Ps 119 / SB 17-1
Ds Schalk Zastron van die Hervormde Kerk Ermelo lees Génesis 32: 24 – 32, ons sing Lied 444 / Ps 100 / Lied 292 / Lied 530 / Lied 524 /
Ds Pieter Malan van die AP Kerk Marble Hall lees Eségiël 18, ons sing Lied 418 / Lied 450
Ds Jaap Steenkamp van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeentes Vryburg, Stella & Goedehoop lees Prediker 1: 12 – 18 & Lukas 18: 9 – 14, ons sing Ges 159 / Ges 157 / Ges 308
Ds PC Pretorius van die NG Kerk Moreleta lees Kolossense 1: 24 – 29, ons sing Lied 159 / Lied 163

Lees verder

Current track

Title

Artist