OGGENDEREDIENS – MAART 2024

Deur on

OED vir die maand Maart

Ds Waldo Pretorius van die Hervormde Kerk Ventersdorp lees Markus 16: 1 – 8, ons sing Vonkk 277 / Lied 421 / Lied 409 / Lied 422 / Lied 417 /
Ds Janine Fourie van die Hervormde Kerk Wonderboom-Suid lees Hebreërs 4: 14 – 16
Ds Henning Dafel van die AP Kerk Potgietersrus lees Spreuke 24: 30 – 34, ons sing Ges 48 / Ges 69 / Ges 44 / Ges 95
Ds Stefaans de Bruyn van die Gereformeerde Kerk Wilropark lees Lukas 9: 18 – 27 & 1 Thessalonicense 2: 10 – 16, ons sing Ps 146 / Ps 27 / Ps 68
Dr André Botma van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Pretoria Tuine lees Markus 8: 27 – 33 & Markus 14: 43 – 50, ons sing Lied 464 / Lied 239 / Lied 255 / Lied 308
Ds Chris Botha van die Gereformeerde Kerk Kandelaar lees Hebreërs 5: 1 – 10, ons sing Ps 66 / Ps 111 / Ps 119 / Ps 110

Lees verder

Current track

Title

Artist