OGGENDEREDIENS – JULIE 2024

Deur on

OED vir Julie

Ds Fredry Pretorius van die AP Kerk Potchefstroom lees Handelinge 2, ons sing Ps 48 / Ps 119 / Ges 84 / Ges 229
Ds Frikkie Deysel van die Gereformeerde Kerk Venterstad lees Psalm 121, ons sing Ps 33 / Ps 25 / Ps 16 / Ps 121
Ds Rita van Antwerpen van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Tuinroete (Mosselbaai) lees Openbaring 1: 1 – 8, Openbaring 10: 5 – 7 & Openbaring 22: 10 – 13, ons sing Lied 200 / Ps 25 / Lied 509 / Lied 255 / Lied 481
Ds Dylan Allen van die NG Kerk Bothaville lees Markus 8: 34 – 38, ons sing Lied 159 / Lied 100 / Lied 190

Current track

Title

Artist