OGGENDEREDIENS – JANUARIE 2024

Deur on

Oggenderedienste vir die maand Januarie

Ds Gert van der Merwe van die NG Kerk Elsburg-Suid lees Handelinge 16: 16 – 40, ons sing Lied 163 / Lied 188 / Lied “Ons Glo” deur “Louis Brittz” / Lied 266 / Lied “Seënbede” deur “Anneli van Rooyen”
Ds Rudi Janse van Rensburg van die Hervormde Kerk Swellendam lees Johannes 2: 1 – 11, ons sing Lied 163 / Lied 203 / Lied 235 / Lied 602 / VONKK 144
Ds Wynand van Zyl van die AP Kerk Verwoerdburg lees Jeremia 30: 4 – 24, ons sing Ges 40 / Ges 89 / Ges 332
Dr Gèrard Meijer van die Gereformeerde Kerk Oos-Moot lees Johannes 8: 1 – 20, ons sing Ps 27 / Ps 36 / Ps 43 / Ps 99

Current track

Title

Artist