OGGENDEREDIENS – FEBRUARIE 2024

Deur on

OED vir die maand Februarie

Ds Frikkie van Wyk van die Hervormde Kerk Montana-Oos lees 1 Korinthiërs 15: 1 – 26 en 51 – 58, ons sing Lied 207 / Lied 421
Ds Francois de Bruin van die AP Kerk Bethlehem lees Matthéüs 7: 7 – 12, ons sing Lied 299 / Lied 56 / Lied 241 / Lied 249
Ds Reinhart Boersema van die Gereformeerde Kerk Vryburg lees Lukas 7: 36 – 50, ons sing Ps 48 / Ps 25 / Ps 103
Ds Lewis Strauss van die Geloofsbond van Hervormde Kerke, Gemeente Koster lees Jesaja 40: 12 – 31, ons sing Lied 212 / Lied 516

Current track

Title

Artist