OGGENDEREDIENS – DESEMBER 2024

Deur on

OED vir Desember

Ds Ryno van As van die AP Kerk Bothaville lees Psalm 127: 1 – 2, ons sing Lied 188 / Lied 308 / Lied 491
Ds Frikkie van Wyk van die Hervormde Kerk Montana-Oos lees Johannes 1: 1 – 18, ons sing Lied 353 / Vonkk 277 / Lied 348
Ds Josef Hibbert van die Gereformeerde Kerk Pietersburg-Noord lees Handelinge 3: 1 – 26, ons sing Ps 66 / Ps 23 / Ps 25 / Ps 31 / Ps 19 / Ps 150
Emeritus, Ds Sarel Roets van die AP Kerk lees Deuterónomium 6: 1 – 9 en 13 – 15 & Markus 16: 15 – 19, ons sing Lied 308 / Lied 450 / Lied 488
Ds Cornel Viljoen van die NG Kerk Ellisras-Wes lees Matthéüs 1: 1 – 17, ons sing Lied 164 / Lied 599
Dr Thinus van Staden van die Hervormde Kerk Montana lees Psalm 29, ons sing Lied 464 / Vonkk 126
Prof Wim Dreyer, Voorsitter van die Kommissie van die Algemene Kerkvergadering (NHKA) lees Markus 1: 14 – 18 & Markus 15: 16 – 26, ons sing Lied 488

Lees verder

Current track

Title

Artist