OGGENDEREDIENS – DESEMBER 2023

Deur on

Oggenderedienste vir die maand Desember

Ds Anton Knoetze van die NG Kerk Secunda Goedehoop lees Genesis 16, ons sing Lied 471 / Lied 510
Ds Carel-Johann de Bruin van die Hervormde Kerk lees Matthéüs 1: 18 – 22, ons sing Lied 344 / Lied 345 / Lied 355
Ds Thys Burger van die AP Kerk Viljoenskroon lees Jesaja 7, ons sing Lied 542 / Ps 130 / Lied 325 / Lied 353
Ds Tiaan Jordaan van die, dieKerk Pretoria lees Num 33: 1 – 8 en 50 – 56, ons sing Lied 188 / Lied 195 / Lied 163 / Lied 266
Emeritus, Ds Sarel Roets van die AP Kerk lees Deuterónomium 6: 1 – 9 en 13 – 15 & Markus 16: 15 – 19, ons sing Lied 308 / Lied 450 / Lied 488
Ds Norma Rossouw van die NG Kerk Vaalrivier (Terug na die Woord) lees Lukas 10: 25 – 37, ons sing Lied 159 / Lied 207 / Lied 203 / Lied 464
Dr Petrus Venter van die Gereformeerde Kerk Postmasburg lees 1 Kronieke 4: 1 – 10, ons sing Ps 33 / Ps 38 / Ps 42 / Ps 146

Lees verder

Current track

Title

Artist