OGGENDEREDIENS – AUGUSTUS 2023

Deur on

Oggenderedienste vir die maand Augustus

Dr Erik van Alten van die Vrye Gereformeerde Kerk Pretoria lees Jakobus 1: 1 – 18, ons sing Ps 84 / Ps 25 / Ps 42 / Ps 116
Ds Joubert Ferreira van die AP Kerk Hoedspruit lees 1 Johannes 1: 1 – 4, ons sing Ps 100 / Ges 141 / Ps 38 / Ps 84 / Ges 95
Ds Johann Mouton van die Geloofsbond van Hervormde Kerke Premiermyn (Cullinan) lees 2 Konings 5, ons sing Ges 164 / Ges 235 / Ges 130 / Ges 168 / Ges 509
Dr Tinus Benadé van die NG Kerk Thabazimbi lees Psalm 73, ons sing Vonkk 277 / Lied 518

Lees verder

Current track

Title

Artist