Zuma terug in Suid-Afrika


Luister nou

Volgende

Zuma terug in Suid-Afrika

2 Augustus 2023

Die woordvoerder van die Jacob Zuma-stigting, Mzanele Manyi, sê oud-president Jacob Zuma is terug in die land nadat hy Rusland besoek het vir mediese behandeling.

Dit is nie bekend vir watter mediese toestand Zuma behandeling ontvang het nie.

Manyi sê Zuma beplan om Vrydag (4 Augustus) self in die hooggeregshof in Pietermaritzburg te wees vir die saak waarin hy poog om die staatsaanklaer, advokaat Billy Downer, en die joernalis, Karyn Maughan, privaat te laat vervolg.

Sy vertrek na Rusland kom kort nadat die Grondwethof Zuma se vrylating op mediese parool as onwettig bestempel het. Hy is in 2021 tot 15 maande gevangenisstraf gevonnis oor sy versuim om by die Zondo-kommissie van ondersoek na staatskaping te getuig.

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

SPUTLA

“Onverwagte beurtkrag sal nie Eskom se positiewe wintervooruitsigte verander nie”

panyaza-lesufi5

Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling

cyril17

Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”

The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The

“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Ander Nuus Artikels

unie
Nuuskommentaar: Toenemende ekonomiese kommer en onmin in RNE – ’n gevaarlike kombinasie
KLEUTERZONE2
Kleuterzone finaal gelikwideer
Gq14MbTXkAAAZ6O
“Ramaphosa verantwoordelik vir Afrikaner-uittog”
SPUTLA
“Onverwagte beurtkrag sal nie Eskom se positiewe wintervooruitsigte verander nie”
panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling

Zuma terug in Suid-Afrika


Luister nou

Volgende