Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Zuma se saak teen advokaat, en joernalis van die rol geskrap

17 April 2024

Die hooggeregshof in Pietermaritzburg het oud-president Jacob Zuma se saak – om advokaat Billy Downer en die joernalis, Karyn Maughan te vervolg – van die rol geskrap.

Zuma het Downer en Maughan daarvan beskuldig dat hulle ‘n doktersbrief onwettig aan die media uitgelek het.

Verlede jaar is die saak uitgestel terwyl Zuma teen twee hofbevele – wat Downer en Maughan verkry het om die saak te stop – geappelleer het. In die eerste een is die vervolging ongeldig verklaar en die tweede was ‘n interdik om die eerste bevel af te dwing.

Zuma het in albei die Hoogste Hof van Appèl en die Konstitusionele Hof verloor.

Regter Nkosinathi Chili het beslis dat dié uitspraak afhang van die sukses van Zuma se appèl – teen ‘n hofinterdik – in die konstitusionele hof.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM

LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool

GjK6x6eWUAA5loy

Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

dirk hermann4

Solidariteit kondig optrede teen Ramaphosa aan oor minagting van hof

Paul-mashatile2

Mashatile sê hy wil die volgende ANC-leier wees

GpMtIfnXQAAQhoy

Brandweerdienste weer na die Tembisa-hospitaal ontbied

Ander Nuus Artikels

Marianne Pouwels_b
Nuuskommentaar: Nie volmaak, maar vol hoop
Thabo-3-800x450
Professor skuldig aan dieremishandeling oor honger leeus
WhatsApp Image 2025-04-23 at 13.39.01_55df3ea7
E-verkiesing waarskynlik nog nie al in 2026 ‘n moontlikheid nie
ChatGPT Image Apr 23, 2025, 01_21_00 PM
LUR bekommerd oor beweerde lyfstraf by ‘n Pretoria-skool
GjK6x6eWUAA5loy
Seremoniële geleenthede kos die weermag miljoene

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende