Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Zuma se aansoek oor staatsaanklaer van die hand gewys

16 Februarie 2022

Regter Piet Koen het vanoggend oud-president Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appél in die Pietermaritzburg hooggeregshof van die hand gewys. 

Dit kom na Koen se vroeër beslissing dat die staatsaanklaer in Zuma se korrupsiesaak, advokaat Billy Downer hom nié van die saak gaan onttrek nie. Zuma voer aan dat Downer ‘n botsing van belange het.

Volgens Koen is hy oortuig dat ‘n ander hof nie tot ‘n ander beslissing sou kom nie. Hy sê die argument dat Downer ‘n botsing van belange het is onwaar.

Die korrupsie saak hou verband met die omstrede wapenskandaal. Die Franse wapenvervaardiger, Thales en Zuma staar 16 aanklagte van korrupsie, bedrog, geldwassery en rampokkery in die gesig. Die verhoor moet op 11 April begin.

https://twitter.com/NPA_Prosecutes/status/1493866720657817603

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Joe-biden-scaled

Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700

Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya

Afrika het sy warmste dekade nóg beleef

Pieter_Groenewald

3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

Ander Nuus Artikels

South Africa Scandal Explainer
Phala Phala: Saak tot September uitgestel
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
SAUK TV-nuus skuif binnekort weer na ‘n vroeër tydgleuf
Gq_5ZqlXwAA4loq
John Steenhuisen besoek ook VSA – wil handelsverhoudinge versterk
Joe-biden-scaled
Joe Biden met prostaatkanker gediagnoseer
b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende