Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Zuma bring ‘n hofaansoek teen sy skorsing uit die ANC

Oud-president Jacob Zuma – tans die president van die MK-party – het aangekondig dat hy ‘n hooggeregshofaansoek bring teen sy skorsing uit die ANC.

Zuma sê dit is onaanvaarbaar dat die ANC – onder leiding van Cyril Ramaphosa- sy 65 jaar-lange lidmaatskap eensydig kan opskort.

Volgens die MK-party val die hofaansoek doelbewus saam met vandag se sewentigste herdenking van die opstel van die sogenaamde Vryheidsmanifes.

Zuma voer aan dat die ANC se optrede teenstrydig is met die gees van dié dokument – wat destyds deur die ANC opgestel is as ‘n oogmerkdokument vir die omverwerping van die vorige bedeling.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-

Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank

515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n

KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

GvZuflXXAAAZv4E

12 000 vernietigde vuurwapens nie verbind met sake wat in aardskuddende bewerings genoem is nie

GvZuflXXAAAZv4E

Ek sal nié dissiplinêre stappe doen teen Mkhwanazi nie – Nasionale Polisiekommissaris

ENOCH1-large

Minister gaan hemelhoë salarisse by staatsbeheerde maatskappye bekyk

Ander Nuus Artikels

donald-trump-gettyimages-687193180
Trump-tarief: Wat hou die “oes” vir ons in?
Caster
Europese hof beslis dat Caster Semenya nié voorheen ‘n regverdige verhoor gekry het nie
WhatsApp Image 2025-07-07 at 09.22.41_0fbd3212
DA en die MK-party dien klagte in teen Mchunu
Miss-South-Africa-2023-Natasha-Joubert-and-Stephanie-Weil.-
Mej. Suid-Afrika se uitvoerende hoof bedank
515222686_1237658681704345_2088770240779940236_n
KYK: Sterwende leerling met erewag gegroet

Klankkoerant met Jaco en Susan

Maandae tot Vrydae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende