Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende

Zoom gaan 1300 werknemers aflê weens minder gebruikers

8 Februarie 2023

Die aanlyn-vergaderingsplatform, Zoom word genoodsaak om sowat 1300 van sy werknemers af te lê na afloop van die Covid-19-pandemie. 

 Die uitvoerende hoof en stigter van Zoom, Eric Yuan, het dié nuus onlangs bevestig. Volgens hom kom die afleggings neer op 15% van die diens se totale werksmag.

Hy sê hy én ander bestuurders binne die maatskappye sal ook hulle salarisse verminder, terwyl hulle met planne vorendag kom om die maatskappy te probeer red.

Zoom se werksmag het in twee jaar verdriedubbel weens die Covid-19-pandemie. Gedurende die ergste vlakke van die pandemie het sowat 200-miljoen mense daagliks op Zoom aangemeld.  

Weens die feit dat talle mense weer terug by die kantoor is, en vergaderings in persoon kan hou, maak minder mense van Zoom gebruik.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Aand met Jaco Versfeld

Sondae
17:00 - 00:00

Luister nou

Volgende