Zondo-verslag: Gupta familie het invloed Zuma uitgeoefen


Luister nou

Volgende

Zondo-verslag: Gupta familie het invloed Zuma uitgeoefen

5 Januarie 2022

Die voorsitter van die staatskapingskommissie, waarnemende hoofregter Raymond Zondo sê die Gupta familie het aansienlike invloed op oud-president Jacob Zuma uitgeoefen, om staatskaping moontlik te maak.

Zondo het gister die eerste gedeelte van die staatskapingsverslag aan president Cyril Ramaphosa oorhandig.

Die verslag lui dat die Guptas ‘n berekende strategie uitgeoefen het om belastingbetalers se geld by staatsbeheerde maatskappye te plunder.

LEES OOK: KYK: PRESIDENT RAMAPHOSA ONTVANG DEEL 1 VAN DIE ZONDO-VERSLAG

Die familie het deur middel van Zuma verskeie fasiliteerders en ondergeskiktes in poste gekry, wat na hulle pype sou dans.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Ander Nuus Artikels

cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Zondo-verslag: Gupta familie het invloed Zuma uitgeoefen


Luister nou

Volgende