Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende

Zille dagvaar Johannesburg se speaker oor uitlatings

15 Desember 2022

Die voorsitter van die DA se federale raad, Helen Zille, dagvaar die speaker van die Johannesburg se metroraad, Colleen Makhubele vir twee-honderd-duisend rand.

Dit volg nadat Makhubele – wat ‘n lid van COPE is – in ‘n koerantberig na Zille as ‘n arrogante bul verwys het.

Volgens die besonderhede van die pleitstukke wat by die hooggeregshof in Johannesburg ingedien is, het daar op die 4e Oktober ‘n berig in The Star verskyn waarvan die opskrif gelui het: “Makhubele calls Zille an arrogant bull from Cape Town.

Die betrokke berig het gehandel oor die ANC-geleide poging om van die burgemeester, Mpho Phalatse, ontslae te raak. 

Daarin is Zille se beweerde inmenging by die bestuur van die Johannesburgse Metroraad – onder die DA – bespreek.

Phalatse is tydens ‘n raadsvergadering ontsetel, maar is later in haar amp herstel nadat sy die geldigheid van die raadsvergadering in die hof betwis het.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

Laataand

Weeksdae
22:00 - 24:00

Luister nou

Volgende