X-gebruikers woedend oor moontlike koste verbonde aan dié sosiale media-platform


Luister nou

Volgende

X-gebruikers woedend oor moontlike koste verbonde aan dié sosiale media-platform

19 September 2023

Sosiale media-gebruikers is woedend vir die eienaar van die sosiale media-platform, X, wat voorheen bekend gestaan het as Twitter omdat hy dit oorweeg om alle X-gebruikers intekeningsfooie te laat betaal.

Volgens Elon Musk sal ‘n betaling om aan te sluit voorkom dat mense fop-profiele skep om ander gebruikers op sosiale media te teiken. Tans betaal mense net vir X-premium, wat verskeie voordele vir die gebruiker inhou.

Musk meen die koste sal glad nie buitensporig wees nie. “Elke keer as ‘n sogenaamde bot (of fop-profiel) geskep word word moet die gebruiker daarvoor betaal.”

Hy sê 550-miljoen mense is by X geregistreer, terwyl daar sowat 200-miljoen plasings per dag is. Weens Musk se planne om geld te eis, en kommer oor sy leierskapstegnieke het advertering die afgelope tyd ‘n afname van 60% beleef.

Foto: Gulf News

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

ENOCH

Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede

Untitled design (2)

Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

GraUysfXsAAcdKU

Solidariteit doen ‘n beroep op Ramaphosa om stappe aan te kondig om verhouding met VSA te herstel

Geld-1

Verbruikersprysinflasie nou op 2,8%

IMG-20220418-WA0228

Addo-park maak geskiedenis met die verskuiwing van 42 olifante

Ander Nuus Artikels

Screenshot 2025-05-21 123804
Nuuskommentaar: Internasionale Museumdag (18 Mei) se oproep tot ons
GreTTOMXoAArt_c
“Apartheidsbelasting” van die hand gewys
Grekf-sXIAACXI5
Politieke partye, organisasies reageer op die derde begroting
ENOCH
Minister Godongwana lewer vir die 3de keer sy begrotingsrede
Untitled design (2)
Hoëgehalte Brandstof van DSL Fuels – Beter vir Enjins, Beter vir Jou Besigheid

X-gebruikers woedend oor moontlike koste verbonde aan dié sosiale media-platform


Luister nou

Volgende