Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

“Witmense is nie mense nie,” MRK stel ondersoek in

Die Suid Afrikaanse Menseregte Kommissie sê hy neem kennis van die uitlatings van Nhlamulo Nota Baloyi, en gaan ondersoek instel.

 

Die MRK sê hy het self besluit om ondersoek in te stel, maar het ook verskeie klagtes van die publiek ontvang.

 

Baloyi het in ‘n video op sosiale media onder meer gesê dat wit mense nie mense is nie, en dat hy nie met ‘n wit man kan redeneer nie, omdat hy eintlik met ‘n wilde dier praat.

 

Die MRK het daarop gewys dat vryheid van spraak ook perke het, en dat uitlatings wat op podsendings gemaak word, ook onderhewig is aan haatspraak wetgewing.

Luister hier na die podsending. Baloyi se kommentare oor witmense begin op 51 minute.

17 Responses

  1. Lets see if the HRC will prosecute him with the same vigour as they prosecuted Penny and now Renaldo Gouws, but then again the HRC is a joke having 2 diffrent standards between black and white Julius has proven iy

  2. Die MRK sê mos dit maak wie die goed sê en wie dit hoor. Ons sal sien hoe hanteer hulle hierdie een. Tot nou toe is wit en swart nie gelyk voor die MRK hanteer nie en hulle ontken dit nie eers nie.

  3. The weakest whites, maar die whites brand en breek nie alles af nie. Die whites moet help om die land reg te kry. Die whites moet julle leer boer. Die whites moet julle leer om n ware God te dien kan n land red wat deur julle verwoes word.

  4. 50 year old man arrested in JBay for hate speech again a race, why dont the arrest him since his doing the same thing.

  5. If this was a white man calling black people wild dogs then there would’ve been a media frenzy. They would show the white mans face everywhere and made him pay for his racist remark. But now everyone in the world can see South Africa has double standards. A while ago a black male called us pigs. I’m Sick of this reverse appartheid and silent genocide in this country!

  6. Wat van die persoon(e) wat due video versprei gaan die MRK daarna ook kyk want as mense n epos met rasisstiese inhoud aanstuur dan kan jy ook in die moeilikheid wees want deur dit aan te stuur of versprei dan stem jy saam met die inhoud

  7. Waarom konsentreer Ramaphosa nie op SA se interne probleme, instede om vrede met Zelensky te bespreek, terwyl veide nie party tot vredesonderhandelinge is nie.

  8. Ons Land is regtig een groot grap op die oomblik .. Hul moes apartheid gehou het want in die land staan ons geenstins geluk nie .. Beste van Alles “The White wild Animals” voorsien werk , Voorsien KOS, voorsien ONDERIG, wat 90% van die swart mense nie eers het nie , ons witmense moet suffer oor ons velkleur verkeurd is . Maar die Bybel die Woord van God verwys na hul as die Ongekroonde Dier.. I said what I Said , Wonder wat gaan van al hiedie swart mense word as ons almal wat so voorsien en alles bied vir hul op n beter lewe in Amerika sit oor hulle ALLES by die Wit mense wil ontneem! Hulle vernietig nie net die Wit ras nie maar hul eie ras ook want almal van hul is nie sleg en geweldadig nie ,Ek persoonlik het al so baie mooi harte tee gekom en saam gewerk en vir gewerk , Maar op dieselfde tyd soveel Disrespekvolle swart ras gesien.. Ek kry skaam vir my land waar SuidAfrika n land van trots moet wees Die is ons huis ! Maar op die stadium een baie groot sirkus.. Maar nouja dit werk soos n besigheid,, Sit dit in die verkeurde bestuur se hande en dis alles gaan agteruit..

  9. So, we can expect that he will go the same way Vicky Momberg went? Will this happen?? Remember in S A we have double standards. Check this space. Who is he? What is his claim to fame?

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Internasionale perspektief

Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan

Carel Boshoff

NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

DOODSKIS

Selfdood ‘n toenemende oorsaak van onnatuurlike dood

atletiek

SAOU eis antwoorde oor “swak behandeling” van Limpopo se SA skoolatlete

DITSOBOTLA

Hofsaak eis dat president en kabinet nou sélf Ditsobotla munisipaliteit moet regruk

Ander Nuus Artikels

490680875_3643518662459829_7446549436871041958_n
Pretoria-man se liggaam in Diepsloot gevind
Classroom,Of,The,School,Without,Student,And,Teacher
Studie: Al hoe meer onderwysers tree vroegtydig af
Red mark on the calendar at January 2025
Ekstra skoolvakansie op pad weens nasionale vakansiedae
Internasionale perspektief
Internasionale perspektief: Hoe om Trump 2.0 te verstaan
Carel Boshoff
NUUSWEEK: FAK-voorsitter verwerf doktorsgraad

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende