Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Willem Petzer, en drie ander hoor vandag oor borgtog in die Groblersdal-landdroshof

15 Februarie 2024

Die aktiviste teen onder meer plaasmoorde en plaasaanvalle – die direkteur van die Bittereinders-beweging, Devon Hofmeyr en die Facebook-aktiviste, Tewie Wessels en Willem Petzer – verskyn vandag weer in die landdroshof in Groblersdal in Limpopo.

Hulle sal moontlik vandag uitsluitsel oor hulle borgtogaansoek hê.

Dít terwyl die borgtogaansoek van ’n ander direkteur van die Bittereinders-beweging, Francois van der Merwe, na verwagting ook vandag in dieselfde hof hervat word.

Die sake hou verband met hulle optrede tydens ’n betoging op 24 Januarie oor die sogenaamde Groblersdal-2, nadat ’n onderonsie tussen hulle en die polisielede buite die hof ontstaan het.

Van der Merwe is op daardie dag in hegtenis geneem, terwyl Wessels en Petzer die afgelope naweek gevra is om hulleself aan die polisie oor te gee.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Saterdag met Pieter

Saterdae
11:00 - 16:00

Luister nou

Volgende