Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

WGO waarsku oor vervalste medisyne

24 Januarie 2023

Die Wêreldgesondheidsorganisasie eis dat owerhede regoor die wêreld onmiddellik moet optree teen substandaard en vervalste medisyne.

Dít volg nadat Gambië, Indonesië en Oesbekistan die afgelope vier maande meer as driehonderd kindersterftes aangemeld het weens besmette hoesstroop.

Die meeste van dié sterftes was kinders onder die ouderdom van vyf.

Volgens die WGO was dié besmette hoesstroop in Indië vervaardig. Dié hoesstroop het na bewering twee giftige chemikalieë, wat as industriële oplosmiddels en vriesmiddels gebruik word, bevat. 

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job

Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.

Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Screenshot 2025-05-13 105216

68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap

Screenshot 2025-05-13 091435

49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom

Repliek

Van Wiskunde tot werk

Ander Nuus Artikels

panyaza-lesufi5
Lesufi vra om verskoning aan kankerpasiënte vir vertragings in behandeling
cyril17
Ramaphosa: “Suid-Afrikaners wat na Amerika vlug is lafaards”
The,Increase,In,Unemployment.,News,In,The,Newspaper,On,The
“SA gaan onder werkloosheid gebuk, RNE skitter in sy afwesigheid”
Young,Business,Woman,Holding,Sign,Looking,For,A,Job
Werkloosheidskoers neem met 1-persentasiepunt toe
Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende