Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende

Wetsontwerp oor Iranese vroue se kleredrag goedgekeur

21 September 2023

Die parlement in Iran het ‘n voorgestelde wetsontwerp op die kleredrag van vroue goedgekeur.

Dit beteken vroue kan binnekort tien jaar gevangenisstraf of ‘n swaar boete opgelê word, indien hulle nie volgens die wetgewing aantrek nie.

Die wetsontwerp is daarop gemik om vroue te identifiseer wat “onvanpas of onkuis geklee is” en die wette in die openbaar of in die kuberruim minag.

Die rede daarvoor is glo om families te ondersteun, deur die kultuur en reinheid van die hidjab te bevorder. Volgens menseregtekenners van die Vernigde Nasies het dié wetsontwerp ten doel om vroue tot onderdanigheid te dwing.

Dié voorstel moet egter nog deur die beskermingsraad – wat uit 12 mans bestaan – goedgekeur word, voordat die wet in werking kan tree.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Repliek

Van Wiskunde tot werk

GRVyh6TbEAAnjIT

Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

CYRIL IVOOR

“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Ander Nuus Artikels

Gun,With,Ammunition,On,Wooden,Background.
Agterstand in vuurwapenlisensies duik weer op
Screenshot 2025-05-13 105216
68-jarige vrou deur olifant in Krugerwildtuin doodgetrap
Screenshot 2025-05-13 091435
49 Suid-Afrikaners in die VSA verwelkom
Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar

Soggens met Sarina

Maandae tot Vrydae
10:00 - 12:00

Luister nou

Volgende