Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende

Wetsontwerp oor haatspraak deur die Nasionale Vergadering aanvaar

15 Maart 2023

Die omstrede haatspraak wetsontwerp is gister deur die Nasionale Vergadering (NV) aanvaar.

Die wetsontwerp is na die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) verwys om dit ook te oorweeg. Indien dit dáár deurgevoer word, sal dit na president Cyril Ramaphosa verwys word om as wet bekragtig te word.

Die ANC, EFF, IVP, Good, NFP en die PAC het ten gunste daarvan gestem. Die voorsitter van die portefeuljekomitee oor justisie en korrektiewe dienste, Gratitude Magwanishe het namens die ANC gesê dat ‘n duidelike boodskap gestuur moet word dat enige gedrag wat deur haat gemotiveer word nié geduld sal word nie.

Opposisiepartye meen egter die wetsontwerp is ongrondwetlik.

Die VF Plus-LP Jaco Mulder sê die wet gaan rassewrywing veroorsaak, eerder as om dit te voorkom. Die DA-LP, Werner Horn sê die wetsontwerp is ongrondwetlik gebrekkig.

Die IVP het op sy beurt gesê die wetsontwerp kan ook misbruik word om politieke opponente en kritici stil te maak.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Agt tot Tien Kantien

Maandae tot Vrydae
08:00 - 10:00

Luister nou

Volgende