Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende

Wes-Rand-hospitaal “onveilig, morsig en vuil” sê ombudsman

14 Maart 2023

Die gesondheidsombudsman, prof. Malegapuru Makgoba het vandag in sy verslag na omstandighede by die Rahima Moosa-hospitaal vir moeders en kinders gesê daar is drie woorde wat herhaaldelik opgeduik het in onderhoude met belanghebbendes.

Hy sê in 34 onderhoude het die woorde ‘onveilig’, ‘morsig’ en ‘vuil’ herhaaldelik voorgekom.

Makgoba se jaar-lange ondersoek volg op verskeie klagtes oor dié hospitaal aan die Wes-Rand.

Enkele van die bevindings was dat die uitvoerende hoof meestal afwesig was en dat pasiënte – wat swanger vroue ingesluit het – dikwels op die vloer moes slaap.

Hy sê dit is duidelik dat daar nie ag geslaan is op die waardigheid van pasiënte nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747

Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

GNOwtCrWUAAJNit

Islamitiese staat van Afrika wil politiek betree

Screenshot 2025-05-09 105122

IPL T20-kriekettoernooi opgeskort weens konflik

POTTE

Tweepot: 75% van Suid-Afrikaners onttrek weer geld

Ander Nuus Artikels

Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT
Internasionale perspektief
Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry
Office-Johannesburg
“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”
Screenshot 2025-05-09 145302
Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek
Photography for Brenthurst Wealth Management in July 2017  by Jeremy Glyn. 
+27828523747
Magnus Heystek oor beleggings in onsekere tye

Oggend met Esté Gross

Sondae
08:00 - 15:00

Luister nou

Volgende