Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende

Wes-Kaapse premier erken daar is steeds uitdagings in die provinsie

31 Julie 2024

Die premier van die Wes-Kaap, Alan Winde het erken dat daar nog baie uitdagings in die provinsie is, maar het onderneem om dit as ‘n provinsie aan te pak en besluite te neem wat in die beste belang van die inwoners is.

Winde het vanoggend die Wes-Kaapse Provinsiale parlement geopen. Hy het veral kommer uitgespreek oor klimaatsverandering en die natuurrampe wat daarmee saam kom.

Verskeie vloede het die provinsie in die afgelope paar maande getref, en daarom het die premier benadruk dat sy regering sekere aspekte sal hersien, om die skade aan infrastruktuur en lewens te beperk.

Verder het Winde onderneem om die ekonomie in die Wes-Kaap te groei en om werkskepping te verseker. Hy sê hulle sal ook hard werk om die onderwys- en gesondheidsektore te versterk en te verbeter.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Vanaand met Pienaar Lochner

Weeksdae
18:00 - 22:00

Luister nou

Volgende