Werklose Oudtshoorn-vrou wen R31-miljoen in Nasionale Lotery

Luister nou

Volgende

Werklose Oudtshoorn-vrou wen R31-miljoen in Nasionale Lotery

10 Junie 2022

‘n Werklose vrou van Oudtshoorn in die Wes-Kaap is net meer as R31-miljoen ryker danksy Lotto Plus-1.

Die vrou in haar 50’s het die wenkaartjie by Dahley & Khandaker op die dorp gekoop. Volgens die bestuurder van die Lotery, Ithuba het die vrou R40 se kaartjies gekoop en het haar eie nommers gekies.

Sy het voorheen R150 danksy die Lotto gewen. Volgens haar was sy by die huis en het die wennommers op die internet nagegaan toe sy besef dat sy nou ‘n miljoenêr is. Die betrokke trekking is op 1 Junie gehou.

Die vrou, wat uit vrese vir haar veiligheid anoniem bly, sê sy beplan om die geld verantwoordelik te bestee en wil ook ‘n gedeelte daarvan skenk aan minderbevoorregtes.

Sy sê sy beplan egter nié om haar lewe drasties te verander nie.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe