Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende

Werkloosheidsyfer toon reuse daling

29 November 2022

Statistieke Suid-Afrika (SSA) het bekend gemaak dat die werkloosheidsyfer in die derde kwartaal – sowel as die uitgebreide werkloosheidsyfer in dié tydperk – met ‘n persentasiepunt gedaal het.

Dit verteenwoordig die tweede grootste daling nóg op ‘n kwartaalgrondslag en beteken dat die land se werkloosheid nou op dieselfde vlak staan waar dit in die eerste kwartaal van verlede jaar was.

Die amptelike werkloosheidskoers staan nou op 32,9% terwyl die uitgebreide werkloosheidskoers op 43,1% staan.

Volgens die statistiekdiens beteken dit dat daar in die derde kwartaal byna 270 000 minder mense werkloos was as in die voorafgaande kwartaal.

Nagenoeg 7,7-miljoen mense in Suid-Afrika is steeds werkloos.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Cyril-4-1

Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”

Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa

Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Ander Nuus Artikels

Repliek
Van Wiskunde tot werk
GRVyh6TbEAAnjIT
Omstrede vroedvrou ontken aanklagtes teen haar
CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking

Huis Toe

Weeksdae
16:00 - 18:00

Luister nou

Volgende