Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende

Werkloosheidskoers styg met 34,4%

24 Augustus 2021

Die amptelike werkloosheidsyfer in Suid-Afrika het weereens ‘n nuwe rekord hoogtepunt bereik.

Statistiek Suid-Afrika het bekend gemaak dat die amptelike werkloosheidsyfer tussen April en Junie vanjaar tot 34,4% persent gestyg het.

Dit beteken dat ongeveer 7,8-miljoen mense in die land werkloos is.

Wanneer die uitgebreide definisie in ag geneem word – naamlik mense wat kan werk, maar ontmoedig is om die afgelope tyd werk te soek – styg die werkloosheidsyfer tot 42,6% – oftewel 11,9-miljoen mense.

Die Oos-Kaap is die provinsie waar die meeste mense werkloos is terwyl die verskil tussen die gewone en uitgebreide syfer in die Noord-Kaap en Limpopo meer as 15-persentasiepunte verskil.

Hou Afrikaans op die lug

Klik hier

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

GquJsHhXAAAiYuq

AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”

Plastic view

PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Internasionale perspektief

Die Suid-Tirool-model moet globaal meer aandag kry

Office-Johannesburg

“Johannesburg kan nie meer van krisis tot krisis voortstrompel”

Screenshot 2025-05-09 145302

Minister van verdediging loop vergadering mis oor DRK-troepe weens Rusland besoek

Ander Nuus Artikels

CYRIL IVOOR
“49 Vlugtelinge word nie sleg behandel in SA nie,” sê Ramaphosa
Cyril-4-1
Nuusbrief: “Suid-Afrika speel ‘n belangrike rol in die transformasie van Afrika se ekonomie”
Tiger Brands beverage manufacturing facility in South Africa
Voedselprodusent maak skikkingsaanbod na 2017 se listeriose-uitbreking
GquJsHhXAAAiYuq
AfriForum ondersteun 49 Suid-Afrikaners se besluit om ‘n “beter lewe in die VSA te soek”
Plastic view
PLASTIC VIEW MAAK DRAAI IN DIE PARLEMENT

Annigang met Antowan

Weeksdae
14:00 - 16:00

Luister nou

Volgende