My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende

Werkloosheid: Suid-Afrikaners se grootste rede tot kommer

9 Mei 2023

Meer as twee-derdes van Suid-Afrikaners het aangedui dat werkloosheid hulle grootste bekommernis in die land is.

Volgens ‘n internasionale meningsopname wat deur Ipsos onderneem is, staan dit teenoor die meerderheid van die internasionale respondente wat inflasie as hul grootste kommer aangedui het.

Die opname getiteld “Wat maak die wêreld bekommmerd?” het aangedui dat 41% van die wêreld se inwoners glo bekommerd is oor inflasie.

Volgens Ipsos het 69% van Suid-Afrikaners aangedui dat werkloosheid hulle grootste rede tot kommer is. Ipsos meen die plaaslike neiging is nié iets nuuts nie, maar dat daar wel ‘n 5% toename was sedert die vorige peiling – toe dit 64% van die plaaslike deelnemers se grootste kommer was.

Op internasionale vlak is werkloosheid as die vierde grootste kommer aangedui, op 27%. Armoede en sosiale ongelykheid is die tweede grootste bekommernis (32%), misdaad is derde op 30% en laastens bekommer mense hulle wêreldwyd oor korrupsie (27%).

KOOP NOU KAARTJIES – https://itickets.co.za/events/472390

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

PADWAARDIG

SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate

WapensvirSAPD_17April2025

AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

POLISIE2-1

10 000 speurders sluit by privaatsektor aan of bedank in die afgelope 9 jaar

NA Exterior

OUTA vra vir strenger regulering van voordele aan openbare ampsdraers

VAPE-1

DA nader gesondheidsdepartement oor tieners se gebruik van damptoestelle

Ander Nuus Artikels

Donald Trump
Nuuskommentaar: Die ANC se stryd teen Trump én realiteit
NWU
NWU sê hy bevind geen bewyse van sangoma-ritueel nie
ENOCH1-large
“Geen hofsaak sal BTW-verhoging keer nie”
PADWAARDIG
SOE ondersoek OUTA se verslag oor bedrieglike padwaardige-sertifikate
WapensvirSAPD_17April2025
AfriForum oorhandig nuwe “wapens” aan polisieminister se lyfwagte

My Saterdag Jacques Botes

Saterdae
06:00 - 11:00

Luister nou

Volgende