Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende

Werkgewer kan gedagvaar word oor werknemer se tatoeëermerke

6 September 2022

‘n Persoon met tatoeëermerke kan sy werkgewer voor die hof daag indien daar teen die persoon gedriskrimineer word omdat hy/ sy ‘n tatoe het.

Dit kom nadat die minister van polisie, Bheki Cele onlangs gesê het dat persone wat tatoeëermerke het “is bendelede en dat die polisie hulle daarom nie indiens sal neem nie.”

Die direkteur van die regsfirma, Cliffe Decker Hofmeyr, Hugo Pienaar sê die land se wette spesifiseer nie noodwendig oor tatoes nie, maar individualiteit word wel beskerm. Volgens Pienaar kan ‘n werkgewer uitgedaag word in die hof al sê die werksplek se beleid anders.

Business Tech het onlangs gesê dat die hof geneig is om werkgewers se kant te kies oor persoonlike voorkoms. Pienaar sê ‘n werknemer sal in ‘n hof moet bewys dat ‘n tatoe deel vorm van persoonlike identiteit.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

Kleinfontein

Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe

SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala

“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

FlySafair-to-offer-fly-now-pay-later-solution-800x400 (1)

Kajuitkonsternasie oor ’n botteltjie water

Untitled design (5)

Paaie in die Ekurhuleni-metro óók deurspek met slaggate

Gq-hV1-WIAAgdFh

Adjunk-burgemeester lê die Tshwane-metro se konsepbegroting voor

Ander Nuus Artikels

b1c1114b57e7f27b20fdcc84c7bdc4628109d182=w700
Panyaza Lesufi verklaar die DA as ‘n vyand van ANC
Amazing sunset at savannah plains in Tsavo East National Park, Kenya
Afrika het sy warmste dekade nóg beleef
Pieter_Groenewald
3 000 paroolgangers in een jaar wéér tronk toe
Kleinfontein
Kleinfontein verwelkom die stigting van ‘n Burgemeestersubkomitee rakende gemeenskappe
SABC Building in Aukland Park 02/08/05 pix robbie tshabalala
“Swak bestuursbesluite lei tot finansiële nood by die SAUK”

Oggend met Jaco Versfeld

Sondae
06:00 - 08:00

Luister nou

Volgende