Wêreldleiers begin om Trump geluk te wens


Luister nou

Volgende

Wêreldleiers begin om Trump geluk te wens

6 November 2024

Sommige wêreldleiers voel dit is onafwendbaar dat Donald Trump die volgende president van die VSA gaan wees met Frankryk se Emmanuel Macron en Israel se Banjamin Netanyahu wat hom reeds met ‘n oorwinning geluk gewens het.

Dit kom nadat Trump homself as oorwinnaar van die pasafgelope verkiesing verklaar het. Die Britse eerste minister, Keir Starmer sê hy sien uit daarna om saam met Trump te werk.

Tydens sy “oorwinningstoespraak” het Trump belowe dat hy samehorigheid sal nasteef, en dat inwoners van die VSA groot veranderings te wagte kan wees.

Sy aangewese adjunkpresident, JD Vance het ook aangedui dat die Republikeine die verkiesing ingepalm het.

Hy sê hy is die 47ste president, en die 45ste president.

Maak 'n opvolg-bydrae

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

Gewilde Nuus

insignia-air-fryer

Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting

Untitled design

Menslike as langs Weskuspad gestort

gt1776021

Nóg ‘n KZN-strand sluit oor watergehalte

ENOCH2

Minister sê hy sal nié bedank nie

maxresdefault

Nuuskommentaar: Ongerymdhede in Netbal SA nie nuut

Ander Nuus Artikels

pexels-shvets-production-9775854
Solidariteit eis einddatum vir “rassewette wat deur Suid-Afrikaners verwerp word”
SENZO-MCHUNU
Die minister van polisie vra om verskoning nadat hy skoolhoof van verkragting beskuldig
Tshwane-water - foto met erkenning aan Randwater
VF Plus eis dringende optrede met Tshwane-watervoorsiening
insignia-air-fryer
Meer as 3-miljoen lugbraaiers herroep weens vlamme, oorverhitting
Untitled design
Menslike as langs Weskuspad gestort

Wêreldleiers begin om Trump geluk te wens


Luister nou

Volgende